FLASH SALE: EVERYTHING HALF PRICE! LIMITED TIME ONLY!
Stroomop - Raak Verlore, Vind Jouself Sale!

Stroomop – Raak Verlore, Vind Jouself

  • $5.00
  • $4.00

Vyf Gautengse vroue swem stroomop deur die lewe. Hulle kom uit baie verskillende wrelde: Daars 'n uitgebrande chirurg, 'n bedroefde tipe A-prokureur, haar opstandige studentedogter, 'n oorgewig, oorstelpte huisvrou en ma van drie, en 'n vreesbevange jong d

  • 100% Happiness Backed or Your Money Back
  • Free Delivery on 30+ Orders
  • 60-Day Hassle-Free Returns

SKU: NEQ8382419743

Category:

Vyf Gautengse vroue swem stroomop deur die lewe. Hulle kom uit baie verskillende wrelde: Daars ‘n uitgebrande chirurg, ‘n bedroefde tipe A-prokureur, haar opstandige studentedogter, ‘n oorgewig, oorstelpte huisvrou en ma van drie, en ‘n vreesbevange jong data-analis in haar liefde verlaat. Hulle beland saam in groepsterapie vir die traumas wat die lewe hulle onlangs opgel het, en deel van die terapie is ‘n river rafting-ekskursie op die woeste Oranjerivier. Wanneer hul manlike gids daar in groot moeilikheid beland, moet di vyf diep verskillende vroue saamspan, verby hul eie probleme en struwelinge kyk en die gevaarwaters snder hul gids aandurf of hy, en hulle, oorleef dalk nie.

‘n Bemagtigende vroue-avontuur oor spanwerk, volharding en jou eie ding met oortuiging doen, deur die span van Pad na jou hart en Vir altyd. Die gelyknamige rolprent met Donnalee Roberts in een van die hoofrolle begin op Vrouedag 9 Augustus landwyd draai.

Cost:

$25

Free Shipping:

We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.

Delivery Time:

It usually takes [3-5] business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Stroomop – Raak Verlore, Vind Jouself”

Your email address will not be published. Required fields are marked *